WELKOM!

Gemeentevisie

Voor in ons kerkgebou is twee embleme prominent:

Die wêreldkaart herinner ons aan die Groot Opdrag om uit te gaan na die hele wêreld en dissipels van Jesus te gaan maak (Matt 28:19). Die lande waarin ons sendelinge ondersteun, finansieel en deur voorbidding, is aangedui op die kaart.

Gestuur na "Verwonde Gesinne" Die tweede banier herinner ons dat ons hier is vir 'n stukkende wêreld: eensames, misdaadgeteisterdes, hongeres, dakloses, treurendes en alle seer mense. "Vir sovêr julle dit aan die geringstes gedoen het, het julle dit aan My gedoen."(Matt 25:45).

Kom skakel by ons in en word deel van "Christus se triomftog" deur die wêreld! (2 Kor 2:14)

Adres:


Eredienste:

  • 09:00

  • 18:00 (in skoolkwartaal)


Kerkkantoor:


Leraars:

  • Ds Wouter de Vos

whdevos@gmail.com


  • Ds Naudé Kritzinger

naude.kritzinger@gmail.com


Bankbesonderhede:

NG Wonderboompoort

ABSA tjek 580198

Takkode: 632005

Aanlyn krediet- of debietkaart betaling:
https://pay.yoco.com/ng-wonderboompoort